Luister nou

Matrieks van 2025 het hoogste slaagsyfer ooit

Deur Pretoria FM Nuusspan

Marelize Maré

Die Matrikulante van 2025 het die hoogste slaagsyfer in die land se geskiedenis gekry, met net meer as 88-persent.

Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sê 656 000  van die meer as 700 000 kandidate het die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen geslaag.

Gwarube het gister gesê die uitslae is weens harde werk van leerlinge, onderwysers en ouers.

KwaZulu-Natal se slaagsyfer was die hoogste met 90,6%, terwyl die Vrystaat en Gauteng ‘n slaagsyfer van net meer as 89% aangeteken het.

Noordwes en die Wes-Kaap het goed presteer met ‘n slaagsyfer van nagenoeg 88%, terwyl 87,79% leerlinge in die Noord-Kaap die eksamen geslaag het.

Mpumalanga en Limpopo het elkeen ‘n slaagsyfer van net meer as 86% gehad en in die Oos-Kaap het 84,17% van die leerlinge geslaag.

Gewilde Nuus

Anil-Sooklal

SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek

Charlie Kirk 1

Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Mteto Nyati - TechCentral

Eskom het ’n oorskot elektrisiteit

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Chief Albert Luthuli News
Soektog in Pretoriuskop eindig tragies
Fotokrediet: InBoundSA
SA Airlink word steeds ondersoek
Amazon-logo
Solidariteit ondersoek Amazon se beweerde rasse-uitsluiting
Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Luister nou