Verlede week se skoknuus dat die Madlanga-kommissie van ondersoek se Getuie D, Marius van der Merwe, ten aanskoue van sy gesin in Brakpan doodgeskiet is, het wye reaksie ontlok.
Pretoria FM-verslaggewer, Marelize Maré het gaan ondersoek instel oor wat Van der Merwe, wat as Vlam bekend gestaan het, aan die Madlanga-kommissie onthul het en waarom getuiebeskerming nie vir almal ‘n opsie is nie.
Luister hier:
Fotokrediet: Hein Kaiser