Luister nou

DA sê die EFF het die kat aan die stert beet

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die DA meen dat die provinsiale wetgewer in Mpumalanga nie by magte is om die Nasionale Krugerwildtuin se naam te verander nie, al probeer die EFF hóé hard.

Die DA se nasionale woordvoerder, Willie Aucamp, sê die wildtuin behoort aan SANParke, wat op sý beurt weer onder die departement van bosbou, visserye en die omgewing val.

Dié reaksie volg nadat die EFF ‘n mosie ingedien het om die Nasionale Krugerwildtuin en die Kruger Mpumalanga-lughawe se name te verander.

Die EFF se Rhulani Qhibi het vroeër gesê Erfenismaand is die ideale tyd om die name te verander en het voorgestel dat die naam na die Skukuza Nasionale Park verander word, terwyl die lughawe na David Mabuza vernoem moet word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou