Luister nou

Twee verdagtes vasgetrek na moord op bejaarde Limpopo-boer

Deur Pretoria FM Nuusspan

Twee verdagtes wat na bewering by die grusame moord op ’n bejaarde boer van Roossenekal in Limpopo betrokke was, is in hegtenis geneem.

Die 78-jarige Robert Stoltz se liggaam is op 1 Mei in die badkamer van sy plaashuis gevind.

Sy hande is met draad agter sy rug vasgebind, daar was ’n lap in sy mond gedruk en hy het twee diep wonde aan sy kop gehad.

Een van die verdagtes is gister langs die R555 pad tussen Stoffberg en Roossenekal in hegtenis geneem.

Die ander verdagte is gisteraand vasgtrek.

Die veiligheidsvoorsitter van TLU se Oos-streek, James Language het die toneel waar  Stolz gevind is, destyds as grusaam beskryf.

One Response

  1. Bly die ouens gevang na die wrede moord, hoop hulle gaan lewenslank kry

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou