Luister nou

Trump sê NAVO het ‘n groot fout gemaak

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die VSA president Donald Trump het bondgenote van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie daarvan beskuldig dat hulle ’n groot fout maak, deur nie Amerika te help om die Straat van Hormoez te beveilig tydens sy konflik met Iran nie.

Iran se nuwe opperleier, Mojtaba Khamenei, het onlangs gesê die land sal voortgaan om die belangrike olie-roete te blokkeer.

Verskeie lande, insluitend die Verenigde Koninkryk, Duitsland, Pole en Spanje, het deelname aan ’n militêre sending van die hand gewys en beklemtoon dat dit nie hul oorlog is nie.

Trump het die besluit as skokkend beskryf, maar terselfdertyd gesê die VSA het nie noodwendig hulp nodig nie.

Gewilde Nuus

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Bergview

Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat

BKS-inenting

Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig

Ander Nuus Artikels

Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie
horses vs bikes 4
NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging
Afrikaner-vlugtelinge
Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Luister nou