Luister nou

Nuwe Sassa-kaarte – Sperdatum uitgestel

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die regering het aangekondig dat die sperdatum vir begunstigdes – om van SASSA se goue kaart na die nuwe Postbank swart kaart oor te skakel – van 28 Februarie tot 20 Maart uitgestel is.

Dié aankondiging is in ‘n gesamentlike verklaring van die minister van maatskaplike ontwikkeling, Nokuzola Tolashe en die minister van kommunikasie en digitale tegnologie, Solly Malatsi aangekondig.

Die besluit is geneem weens groeiende kommer oor ‘n vertraging met die oorskakelingsproses.

Betrokkenes is egter gevra om so vinnig as moontlik oor te skakel en nie op die verlenging van die sperdatum staat te maak nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Luister nou