Luister nou

Motoriste moet weer regmaak vir duurder brandstofpryse

Deur Pretoria FM Nuusspan

Motoriste in Suid-Afrika kan aanstaande maand nóg ’n skerp brandstofprysverhoging verwag.

Volgens berigte kan petrol met tot R2.20 per liter styg, terwyl diesel met minstens R3 duurder kan word.

Die verwagte verhogings word toegeskryf aan stygende wêreldoliepryse weens die voortgesette konflik in die Midde-Ooste en onsekerheid oor skeepsverkeer deur die Straat van Hormoes.

Die Durbanse Sakekamer sê die verhogings gaan ’n groot uitwerking op sakeondernemings, landbou, vervaardiging en openbare vervoer hê.

Statistiek toon dat petrolpryse sedert 1976 met meer as 12 000% gestyg het.

Gewilde Nuus

Boer tot bord

Die toekoms van die boer na die bord

Untitled design (26)

Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Untitled design (27)

Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum

Untitled design (25)

Naboomspruit gaan DorpToe!

Untitled design (23)

Wie is Brittanje se nuwe eerste minister?

Ander Nuus Artikels

Selby Mbenenge
RDK vra Ramaphosa om Oos-Kaapse regter-president te skors
Fotokrediet: Moneyweb
Munisipaliteite skuld Eskom baie
Fotokrediet: Netwerk24
VSA staak aanvalle op Iran
Boer tot bord
Die toekoms van die boer na die bord
Untitled design (26)
Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Luister nou