Luister nou

54 Besoekers uit die Krugerwildtuin ontruim

Deur Pretoria FM Nuusspan

Esmarie Yssel

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens werk skouer aan skouer saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in soek- en reddingsoperasies in die vloedgeteisterde Limpopo en Mpumalanga.

Verskeie reddingsoperasies, onder meer dié van ‘n 84-jarige vrou, is uitgevoer.

Die SAPD se lugvleuel en die SANW bly ontplooi om seker te maak dat almal wat in nood verkeer gehelp word.

Die inwoners van die geraakte gebiede word versoek om aan veiligheidswaarskuwings gehoor te gee en om oorstroomde gebiede te vermy om lewensverlies te voorkom.

Nasionale Krugerwildtuin

54 gaste is vroeër vandag met helikopters uit die Krokodilbrug- en Onder-Sabie-ruskampe ontruim.

Onophoudelike reënval is in die Pretoriuskop-omgewing aangemeld wat tot die sluiting van die Phabeni-hek kan lei, indien toestande versleg.

Fotokrediet: Suid-Afrikaanse Polisiediens

Gewilde Nuus

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing
Ernst Roets
Wit kruise nou na Uniegebou

Luister nou