Luister nou

Absa neem administrasie van pensioenfonds oor

Deur Marelize Maré

Absa het die bewaring en administrasie van Suid-Afrika se grootste pensioenfonds oorgeneem.

Die bank is nou die hoofbewaarder van die R3,5 biljoen regeringswerknemerspensioenfonds, oftewel die GEPF.

Die fonds het meer as 1,2 miljoen aktiewe lede en sowat 500 000 pensioenarisse en begunstigdes.

Absa sal onder meer toesig hou oor beleggingstransaksies, kontantbestuur, verslagdoening en ander administratiewe en bestuursfunksies.

Standard Bank, wat sedert die stigting van die GEPF in 1996 die mandaat gehad het, het ná 30 jaar die verantwoordelikheid aan Absa oorhandig.

Gewilde Nuus

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Luister nou