Luister nou

Godongwana besin oor die toekoms van die OBK

Deur Marelize Maré

Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die regering oorweeg die toekoms van die Openbare Beleggingskorporasie, of die OBK, te midde van voortgesette bestuursprobleme.

Godongwana sê veral die korporasie se ongenoteerde beleggingsportefeulje van sowat vyf persent wek kommer en dat die regering selfs kan besluit om dié deel van die besigheid te sluit.

Die OBK het onlangs ‘n nuwe direksie aangestel nadat die vorige raad bedank het.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Stefan2

Tembisa-tenderskandaal: Beweerde meesterbrein kry borgtog

Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Fotokrediet: Netwerk24

Konflik tussen Iran en die VSA vlam weer op

Ander Nuus Artikels

Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk
Mteto Nyati - TechCentral
Eskom het ’n oorskot elektrisiteit
Fotokrediet: Netwerk24
Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel
Brandstof 1
Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Luister nou