Luister nou

Die konflik in die Midde-Ooste neem toe

Deur Marelize Maré

Die konflik tussen die Verenigde State en Iran het verder toegeneem nadat die VSA na bewering 90 teikens in Iran aangeval het.

Iran sê hy het in reaksie Amerikaanse militêre basisse in Bahrein en Koeweit met missiele en hommeltuie geteiken.

President Donald Trump waarsku dat die VSA met groter mag sal terugslaan indien Iran sy aanvalle voortsit.

Intussen het skeepsverkeer deur die Straat van Hormoes byna tot stilstand gekom, wat nuwe kommer oor internasionale handel en olievoorsiening laat ontstaan.

Gewilde Nuus

James Kemp

Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Bergview

Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 25 September 2026
Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie
horses vs bikes 4
NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Luister nou