Die Gautengse polisiekommissaris, luitenant-generaal Tommy Mthombeni, het die versekering gegee dat wetstoepassingsagentskappe op ’n hoë gereedheidsgrondslag sal wees nadat onwettige immigrante tot 30 Junie gegee is om die land te verlaat. Sleutelroetes soos die N1, N3, N4 en N12 word reeds dopgehou. Volgens Mthombeni sal dié veiligheidsoperasie op 29 Junie