Luister nou

Minister van vervoer eis strenger wetgewing

Deur Pretoria FM Nuusspan

Marelize Maré

Die departement van vervoer het die roekelose bestuur van motoriste veroordeel, nadat ‘n toename van 144% in inhegtenisneming vir dronkbestuur tydens die onlangse feesseisoen aangeteken is.

Volgens amptelike data het verkeerspolisie 8 561 motoriste in hegtenis geneem, nadat hulle bloed-alkoholvalkke bo die wettige perk was.

Die minister van vervoer, Barbara Creecy, het benadruk dat die huidige wetstoepassings-maatreëls en bestuurders se houdings moet verander om die toenemende krisis op die land se paaie die hoof te bied.

Sy sê die huidige wetgewing is reeds bykans 30 jaar oud en meen dit is onaanvaarbaar dat daar ‘n wet is wat mense toelaat om te drink en dan te bestuur.

Gewilde Nuus

V

Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wanneer ’n boer vermoor word ….
Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Luister nou