Luister nou

Oorstromings in Limpopo, noodvergadering gehou

Deur Pretoria FM Nuusspan

Marelize Maré

Die regering in Limpopo het sy optrede verskerp na erge oorstromings in die provinsie en het gisteraand ‘n noodvergadering met belanghebbendes en die nasionale regering gehou.

Die vergadering het die departement van samewerkende regering en tradisionale sake ingesluit, in ‘n poging om verligting, redding en herwinning te koördineer.

Dit volg nadat swaar reën en wydverspreide oorstromings in verskeie dele van die provinsie voorgekom het.

Die vergadering het veral op die omvang van die skade gefokus en daar is opsies bespreek om nood-fondse en ondersteuning van die nasionale regering te bekom.

Die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, Basikopo Makamu, sê die skade beramings word tans gedoen en reddingsoperasies, die herstel van basiese dienste en hulp aan gemeenskappe, is geprioritiseer.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu
Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Luister nou