Luister nou

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Deur Pretoria FM Nuusspan

President Cyril Ramaphosa het onderneem om tussenbeide te tree in die geskil tussen die KwaZulu-Natalse polisiebevelvoerder, luitenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi en die minister van polisie, Senzo Mchunu.

Dit kom nadat Mkhwanazi beweer het dat Mchunu die provinsiale taakspan wat politieke moorde ondersoek ontbind het, en dat hy bande het met misdaadsindikate – waarby verdagtes soos Brown Mogotsi en Vusimusi “Cat” Matlala betrek word.

Ramaphosa, wat tans die BRICS-leiersberaad in Rio de Janeiro, Brasilië, bywoon, sê die saak is ‘n ernstige nasionale veiligheidskwessie en sal op die hoogste prioriteitsvlak aandag geniet.

Hy sê dit is noodsaaklik dat die integriteit van die land se veiligheidsdienste beskerm word en dat die oppergesag van die reg bevestig word.

2 Responses

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

The Perfect Blendship headshots with piano

The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande
Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling
Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan

Luister nou