Luister nou

Suid-Afrika genooi om die 2030-Statebondspele aan te bied

Deur Pretoria FM Nuusspan

Suid-Afrika is gevra om ‘n bod in te sit om die 2030 Statebondspele aan te bied.

Barry Hendricks, die president van die Suid-Afrikaanse Konfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) sê die kabinet het egter nog nie sy versoek aanvaar om ‘n bod in te sit vir die 2036 Olimpiese-spele nie. Die spertyd vir die kans om dié spele aan te bied is oor twee weke.

Volgens Hendricks sal hy weer probeer om die 2040 Olimpiese Spele aan te bied indien hy nie die spertyd vir 2036 haal nie en sal dit as ‘n leerkurwe beskou.

Wat die Statebondspele betref moes Suid-Afrika sy voorneme om die 2022-spele in Durban aan te bied, laat vaar weens finansiële redes.

Hendricks sê dit het intussen vir lande moontlik geraak om die Statebondspele in verskeie stede eerder as in een stad aan te bied, wat dit meer bekostigbaar maak. Hy sê om die spele in twee of drie stede aan te bied beteken dit is meer metro’s wat die kostes kan deel en daar is meer fasiliteite om binne- en buite items aan te bied.

One Response

  1. Asb tog nie. Geld gaan net weer na regering se sakke toe. Te gevaarlike situasie. Ontvoerings ens.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

Ander Nuus Artikels

Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie
Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Luister nou