Luister nou

Voormalige US-student onskuldig bevind – twee jaar ná urine-voorval

Deur Pretoria FM Nuusspan

‘n Voormalige student aan die Universiteit Stellenbosch (US), wat daarvan beskuldig is dat hy op ‘n mede-konshuisinwoner se lessenaar geürineer het, is vanoggend in die landdroshof in Stellenbosch onskuldig bevind.

‘n Herrie het in Mei 2022 losgebars, toe ‘n video aan die lig kom waarin ‘n oënskynlike besope Theuns du Toit, in die kamer van, Babalo Ndwayana in die Huis Marais-koshuis geürineer-, en beweeerde rassistiese uitlatings gemaak het.

LEES OOK: Student permanent uit US geskors ná urine-voorval

Du Toit is aanvanklik van crimen injuria en kwaadwillige saakbeskadiging aangekla, maar hy het onskuldig gepleit.

Hy is kort ná die voorval uit Huis Marais geskors en daarna ook uit die US.

Netwerk24 berig dat Du Toit gesê het dat hy en Ndwayana intussen aan mekaar om verskoning gevra het.

3 Responses

  1. Ja moet verseker hulle aankla.
    Jy moet vergoeding kry.
    Jou hele lewe is op halt geplaas agv die saak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

The Perfect Blendship headshots with piano

The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande
Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling
Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan

Luister nou