Luister nou

Kripto nie onderhewig aan valutabeheerregulasies nie – op die oomblik

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die hooggeregshof in Pretoria het bevind dat kriptogeldeenhede tans nie onderhewig is aan Suid-Afrikaanse valutabeheerregulasies nie.

Dié bevinding is gemaak nadat Standard Bank die Suid-Afrikaanse Reserwebank hieroor voor die hof gedaag het.

Gegewe die teenswoordige wette en regulasies kan kriptogeldeenhede nie as “kapitaal” of “geldeenheid” onder Suid-Afrika se valutabeheerregulasies geklassifiseer word nie.

Hierdie uitspraak maak dit duidelik dat – totdat die wet gewysig word – kriptogeldeenheid -oordragte buite die land nie deur valutabeheerreëls geraak word nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Boer tot bord

Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie

Melanie 2

Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

J broodryk

Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg

Ernst Roets

Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Ander Nuus Artikels

Siviwe Gwarube
Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke
Fotokrediet: CBS
Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp
Fotokrediet: eNCA
Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind
Boer tot bord
Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie
Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis

Luister nou