Luister nou

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

Deur Pretoria FM Nuusspan

Statistiek Suid-Afrika (SSA) se jongste inflasie-verslag dui daarop dat jaarlikse verbruikersprysinflasie in April op 2,8% te staan gekom het.

Dit is effens hoër as die vorige maand se 2,7%, maar steeds onder die reserwebank se teikenband van 3- tot 6%.

Die verbruikersprysindeks vir April het met 0,3%  op ‘n maand-tot-maand grondslag toegeneem.

Alkoholiese drank het die meeste gestyg, naamlik 4,7%.

Behuising en nutsdiense was vier-komma-vier-persent hoër terwyl voedel en nie-alkoholiese drank 4% duurder was.

Sien die volledige verslag hier: P0141April2025

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Medies - Netwerk24

Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Siviwe Gwarube

Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Fotokrediet: CBS

Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp

Fotokrediet: eNCA

Vrou se liggaam in Moroka-dam gevind

Boer tot bord

Kos op die tafel is nie vanselfsprekend nie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig
Bergview
Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat
BKS-inenting
Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig
Medies - Netwerk24
Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming
Siviwe Gwarube
Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Luister nou