Luister nou

Poskantoor kry nog ‘n reddingsboei

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Poskantoor gaan weer ‘n reddingsboei kry in ‘n laaste poging om dié staatsonderneming te red.

 

Die departement van kommunikasie en digitale tegnologie het aangekondig dat die Nasionale Tesourie die reddingsboei van R150-miljoen goedgekeur het.

 

Volgens die departement sal die fondse help om onmiddelike verligting te bring aan die Poskantoor, en sy ernstige finansiële probleme.

 

Volgens die departement lewer die Poskantoor baie belangrike dienste. Kwena Moloto, die woordvoerder van die minister van kommunikasie, Solly Malatsi het aan MyBroadband gesê dat die R150-miljoen reddingsboei ‘n baie klein gedeelte dek van die R3,8-miljard wat hy nodig het.

 

Die Kommunikasie Werkersvakbond (CWU) het vroeër gewaarsku dat die Poskantoor teen Februarie sy deure gaan moet sluit tensy hy die reddingsboei ontvang.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Fotokrediet: AfriForum

Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle

Fotokrediet: WikiWand

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Fotokrediet: LekkeSlaap

Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings
Misdaadtoneel-Ekurhuleni
DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar
Fotokrediet: Instagram
Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals
Fotokrediet: WLRN
VSA se nuwe visumbeperkings

Luister nou