Luister nou

Varkvleis dalk binnekort goedkoper

Deur Marelize Maré

Suid-Afrikaanse verbruikers kan binnekort minder vir varkvleis en spek betaal weens ‘n ooraanbod van varkvleis in die land.

Eskort se uitvoerende hoof, Arnold Prinsloo, het aan die nuusdiens eNCA gesê die prys van varkvleis het van nagenoeg R40 tot R30 per kilogram gedaal.

Die ooraanbod het ontstaan nadat groot hoeveelhede ingevoerde varkvleis die land bereik het net toe plaaslike produsente weer na die uitbrekings van Afrika varkpes en bek-en-klouseer normale produksie hervat het.

Prinsloo sê die laer pryse word reeds by kleinhandelaars weerspieël en dat daar geen voedselveiligheidsrisiko vir verbruikers is nie.

Gewilde Nuus

Untitled design (23)

Wie is Brittanje se nuwe eerste minister?

Untitled design (22)

Jy hoef nie jou boorgat te registreer nie

Untitled design (21)

Vermiste vliegtuig ná 74 jaar gevind

Untitled design (20)

Jagluiperds na Zambië verskuif

Internasionale Perspektief nuut

VSA stoot terug teen Chinese invloed op elke vasteland

Ander Nuus Artikels

Untitled design (26)
Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou
Untitled design (27)
Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum
Untitled design (25)
Naboomspruit gaan DorpToe!
Untitled design (23)
Wie is Brittanje se nuwe eerste minister?
Untitled design (22)
Jy hoef nie jou boorgat te registreer nie

Luister nou