Luister nou

Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk

Deur Marelize Maré

’n Regter in die Amerikaanse deelstaat Utah het beslis dat 23-jarige Tyler Robinson tereg moet staan vir die beweerde moord op die politieke aktivis Charlie Kirk.

Kirk is op 10 September verlede jaar tydens ’n saamtrek by ’n universiteitskampus in die nek geskiet en het op 31-jarige ouderdom gesterf.

Robinson kan die doodstraf opgelê word indien hy skuldig bevind word.

Die vervolging het onder meer videospeletjie-kletse en teksboodskappe voorgelê wat volgens hulle daarop dui dat Robinson Kirk vermoor het omdat hy genoeg gehad het van die sogenaamde haat wat Kirk versprei het.

Die verdediging het die geldigheid van DNS-bewyse wat Robinson met die moordwapen verbind, bevraagteken.

Gewilde Nuus

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

V (1)

Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

V

Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte
Fotokrediet: Solidariteit netwerk
Wêreldonderwysersdag word vandag gevier
Boer tot bord
Wanneer ’n boer vermoor word ….
Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

Luister nou