Luister nou

Stappers moet koes vir vulkaan

Deur Pretoria FM Nuusspan

Stappers in Guatemala moes inderhaas van ’n vulkaan af vlug toe dit as en puin die lug in begin spuit het.
’n Video van die voorval wys hoe mense teen die helling af hardloop om veiligheid te bereik.
Volgens ooggetuies is geen ernstige beserings aangemeld nie.

Gewilde Nuus

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Ander Nuus Artikels

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu
Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Luister nou