Luister nou

Ses Nasies-trofee in brand beskadig

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die bekroonde trofee van die Ses Nasies-kampioenskap het skade opgedoen weens ’n brand en sal vervang word vir 2027.

Die voorval het plaasgevind toe die voertuig wat die trofee vervoer het, in ‘n ongeluk betrokke was.

Niemand is beseer nie, maar die silwer trofee, wat in 2015 geskep is, is te erg beskadig om herstel te word.

Volgens die Ses Nasies sal ’n nuwe trofee vervaardig word in dieselfde ontwerp as die oorspronklike, met materiaal van die oorspronklike wat in die nuwe trofee ingewerk sal word om die geskiedenis te bewaar.

Die skepping van die nuwe trofee sal voor die 2027-kampioenskap onthul word.

Gewilde Nuus

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Luister nou