Luister nou

SANW waarsku oor informele nedersettings wat nader kruip

Deur Marelize Maré

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag waarsku dat die uitbreiding van informele nedersettings op militêre eiendom een van die grootste strategiese veiligheidsrisiko’s vir die Departement van Verdediging is.

Die nedersettings lei glo tot onder meer kabel- en toerustingsdiefstal, onwettige elektrisiteits- en waterverbindings en skade aan veiligheidsinfrastruktuur.

Die departement beplan om nagenoeg R520,9 miljoen aan heinings en mure by militêre basisse te bestee, waarvan die grootste deel vir vier ammunisie-depots bestem is.

Parlementslede is egter ontsteld omdat ’n interdepartementele werkgroep wat 15 maande gelede ingestel moes word, steeds nie wesenlike vordering toon nie.

Hulle waarsku dat die situasie nasionale veiligheid, militêre gereedheid en die beskerming van strategiese bates in gevaar kan stel.

Gewilde Nuus

Ramaphosa-besigheidsberaad

Ramaphosa eis goedkoper elektrisiteit

Fotokrediet: The Citizen

SANW waarsku oor informele nedersettings wat nader kruip

BenTzur en Ori - Instagram

Twee jong leeus is nou Vrystaters

Brandstofstygings

R10 mjd. om motoriste teen brandstofpryse te buffer

Bedrog - GWK ECE

SA het hoogste aantal beroepsbedrog in Afrika

Ander Nuus Artikels

Polisiebeamptes SAPD-design
Honderde ongerymdhede in polisie se leefstyloudits bespeur
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 14 Augustus 2026
Fotokrediet: Wikipedia
Afrikaanse Taaldag word herdenk
Ramaphosa-besigheidsberaad
Ramaphosa eis goedkoper elektrisiteit
BenTzur en Ori - Instagram
Twee jong leeus is nou Vrystaters

Luister nou