Luister nou

Regter hoor finale betoë in moordsaak van vierjarige Nada-Jane

Deur Pretoria FM Nuusspan

Amber Lee Hughes se regspan het vandag in die hooggeregshof in Johannesburg aangevoer dat sy wel skuld beken aan die dood van vierjarige Nada-Jane Challita, maar dat dit nié moord met voorbedagte rade was nie.

Die staat hou vol haar optrede was doelbewus, en verwys na emosioneel gelaaide boodskappe aan die kind se pa kort voor die voorval.

Die hof het ook gehoor dat die aanklag van verkragting nie bewys is nie, maar die staat hou vol dat Hughes steeds aan ’n seksuele misdryf skuldig is.

Hughes is sedert Januarie 2023 in aanhouding.

Die uitspraak word op 28 Augustus verwag.

One Response

  1. Mag sy lewens lank gestraf word vir wat sy gedoen het aan ‘n onskuldige pragtige klein dogtertjie die kind het nie dit verdien. So jammer die doodstraf is nie meer want sy verdien dit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

DNS-toetse

Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk

Fotokrediet: Smile FM

SASSA se nuwe betaaldatums vir November aangekondig

Ander Nuus Artikels

Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie
Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026
Fotokrediet: Daily Maverick
Suliman Carrim in hegtenis geneem

Luister nou