Luister nou

Reddingspanne red man na agt dae onder puin in Venezuela

Deur Marelize Maré

Reddingspanne in Venezuela het ‘n 43-jarige man lewend uit die puin van ‘n ineengestorte gebou gered, agt dae nadat twee verwoestende aardbewings die land getref het.

Die man is ná ‘n ingewikkelde reddingsoperasie bevry en sy redding word as ‘n wonderwerk beskryf.

Die dodetal het intussen tot byna 2 600 gestyg, terwyl die Verenigde Nasies beraam dat nagenoeg 50 000 mense steeds vermis word.

Duisende inwoners is dakloos, met voedsel- en waterskaarste wat die humanitêre krisis verder vererger.

Gewilde Nuus

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Bergview

Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat

BKS-inenting

Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig

Ander Nuus Artikels

Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie
horses vs bikes 4
NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging
Afrikaner-vlugtelinge
Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Luister nou