Luister nou

Ramaphosa verdedig die behoefte aan ‘n nasionale dialoog

Deur Pretoria FM Nuusspan

President Cyril Ramaphosa het die behoefte aan ‘n Nasionale Dialoog verdedig en sê dat dit nodig is om beleidsverskille te oorbrug, vertroue te herbou en nasionaliteit te herstel.

Ramaphosa sê slegs wanneer verskeie sektore van die samelewing saamkom, kan die land oplossings vind om sy probleme te oorkom.

In antwoord op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies het Ramaphosa gesê dat die doel van die dialoog uiteindelik sal wees om Suid-Afrikaners bymekaar te bring.

Sedert Ramaphosa se onlangse aankondiging – dat die Nasionale Dialoog met ‘n aanvanklike byeenkoms op 15 Augustus 2025 sal begin – is die regering gekritiseer vir die geraamde koste van R700-miljoen.

Intussen is ‘n dringende aansoek deur die Arbeidersparty van Suid-Afrika by die hooggeregshof ingedien in ‘n poging om die nasionale dialoog te verbied, en meen in hulle aansoek dit is ongrondwetlik, irrasioneel en onverantwoordelik.

One Response

  1. Dit is vir my “mmmr” vreeslik interessant dat almal wat nuus aan die publiek verskaf skryf en sê, “Ramaphoza dit en Ramaphoza dat”.

    Maar nêrens sien ek dat Ramaphoza iets laat gebeur nie.

    Hy praat ook teveel by die internasionale straf hof terwyl sy land se strate erger lyk as Gaza s’n.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek
Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images
Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Luister nou