Luister nou

Luister: Skaars albino olifant in Krugerwildtuin gesien

Deur Pretoria FM Nuusspan

14 Maart 2024

’n Uiters skaars albino olifant kalfie maak opslae in die Nasionale Kruger Wildtuin.

Die kalfie is vroeg in Februarie gesien deur Afri Guided Safari’s se safari operateur Theo Potgieter, by die Olifantsrivier in die wildtuin. Die pienk olifantjie met ligte hare is gesien hoe hy in die water baljaar.

Albinisme is ’n uiters seldsame toestand onder diere en veroorsaak onder meer swak sig, wat die dier se vermoë om na kos te soek beïnvloed.

Die tekort aan pigment maak die olifant ook baie sensitief vir die Afrika-son.

PretoriaFM het met Theo Potgieter gesels oor sy unieke ervaring in die wildtuin.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Eksamen-skryf

Matriekuitslae-saak: Hof weier IR se verlof tot appèl

DinaErnstMarais

Kruger-moorde: 2 verdagtes vas

Fotokrediet: Science

Aksieplan om waterprobleme die hoof te bied, saamgestel

Fotokrediet: Inside Politic

Gana vra die president se samewerking

Fotokrediet: WPLN News

Meer Suid-Afrikaners doen aansoek vir vuurwapenlisensies

Ander Nuus Artikels

PhalaPhala
Ramaphosa se Phala Phala-hersieningsaansoek in September aangehoor
Fotokrediet: CBC
Slegs 14% statutêre verkragters skuldig bevind
Fotokrediet: The Citizen
SA Jagters vra dat definisie geskrap word
Eksamen-skryf
Matriekuitslae-saak: Hof weier IR se verlof tot appèl
DinaErnstMarais
Kruger-moorde: 2 verdagtes vas

Luister nou