Luister nou

Luister: Eerste skildery deur ‘n robot vir $1-miljoen verkoop

Deur Pretoria FM Nuusspan

11 November 2024

Die eerse kunswerk wat deur ‘n mensagtige robot “geskilder” is, is teen $1,3-miljoen verkoop.

Die kunswerk, is ‘n portret van die Engelse wiskundige Alan Turing, is 2,2 meter in deurnsnee en is getiteld A.I. God deur Ai-Da Robot  – wat beskou word as die wêreld se eerste ultra-realistiese robotkunstenaar. 

Esté Gross het met ‘n seniorkunsgeskiedenisdosent verbonde aan die NWU, dr. Louisemarié Combrink, hieroor gesels.  

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves

Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam

Senzo Mchunu - The Witness

Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Ander Nuus Artikels

Willie Spies
VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026
Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu

Luister nou