Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Durbanville-skoolkreet trek Hollywood-ster se aandag

‘n Video, waarin die leerlinge van die Curro Durbanville High School geesvang by die onlangse Interskole Atletiekbyeenkoms, word tans wyd op sosiale media versprei.

 

Die sogenaamde oorlogskreet is reeds meer as 35-miljoen keer gekyk, en 50 000 keer op die skool se Facebook-blad. Die leerlinge sing verskillende liedjies, en gebruik dan hulle baadjies, en wit skool hemde om verskillende “prentjies” te maak.

 

Hulle sing in ‘n stadium byvoorbeeld Under the Sea van die Little Mermaid-rolprent en deur die baadjies te gebruik lyk dit kompleet soos visse wat oor die pawiljoen beweeg.

 

Die video het selfs die aandag van die Hollywood-aktrise, Jennifer Garner getrek, wat die video op haar Instagram-profiel gedeel het. Sy is bekend vir rolprente soos 13 Going on 30 en Elektra. 

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

smart

Diereoorlogshelde kry eie monument in Pretoria

Pieter Cloete

Pieter Cloete sluit aan by Pretoria FM se naweekspan

Screenshot 2025-04-04 150705

Reuse “deurstop” toe ‘n kosbare edelsteen

NOSIVIWE2

Voormalige minister se aansoek vir hofdokumente van die hand gewys

Pieter Koen

Pieter Koen bring nuwe energie na Pretoria FM se Top 20

Ander Nuus Artikels

pretoria fm image
Nóg ’n deurslaggewende hofoorwinning vir Pretoria FM
TSHWANE2
Nuuskommentaar: Betaal is (steeds) die wet van Transvaal
Internasionale perspektief
Le Pen en die vervolging van politici
smart
Diereoorlogshelde kry eie monument in Pretoria
Pieter Cloete
Pieter Cloete sluit aan by Pretoria FM se naweekspan

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende