Luister nou

Departement sê Suid-Afrika se uitsluiting is ‘n oortreding

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking sê die VSA se uitsluiting van Suid-Afrika by die komende G20-aktiwiteite is ’n oortreding van die organisasie se reëls.

Die direkteur-generaal, Zane Dangor sê Suid-Afrika is ’n volwaardige lid en het die reg om deel te neem, nadat berigte na vore gekom het dat die minister van finansies, Enoch Godongwana nie akkreditasie gekry het vir ’n G20-vergadering in Washington nie.

Godongwana en Reserwebank-president Lesetja Kganyago sal albei afwesig wees.

Dangor het by die Kaapstadse Persklub gesê die situasie is veral kommerwekkend, aangesien Suid-Afrika onlangs die G20-presidentskap aan die VSA oorhandig het.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Checkatrade

Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The Citizen
Tshwane-metro bied spesiale vlugte vir bejaardes by lughawe
Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu
Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Luister nou