Luister nou

Hill-Lewis wéér Kaapse burgemeester

Deur Walter Ernst

Die leier van die DA, Geordin Hill-Lewis, het amptelik met sy tweede ampstermyn as Kaapstad se burgemeester begin.

Tydens ’n spesiale raadsitting is die ampsketting plegtig aan hom oorhandig nadat hy 131 stemme van raadslede ontvang het.

Verskeie hooggeplaastes het die verrigtinge bygewoon, waaronder die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, die minister van Binnelandse Sake, dr. Leon Schreiber, en die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson.

Hill-Lewis beklee sedert November 2021 die amp van burgemeester van die Moederstad.

Met sy ampsaanvaarding op 34-jarige ouderdom het hy die jongste burgemeester van dié metro in sowat 130 jaar geword.

Gewilde Nuus

Paspoort

480 banktakke verwerk nou paspoorte

Firoz Cachalia

Cachalia in Desember voor die Madlanga-kommissie

Rama & Musk - BusinessTech

Ramaphosa vra Musk se hulp

Fotokrediet: DA Gauteng

ANC-ooreenkoms met DA uitgesluit

Kraan

Waterbeperkings tref die Wes-Kaap

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: CNN
Alaska-dorp maak gereed vir 65 dae sonder sonlig
Fotokrediet; Arrive Alive
Valke vind nog ‘n dwelmvervaardigingslaboratorium
Paspoort
480 banktakke verwerk nou paspoorte
Firoz Cachalia
Cachalia in Desember voor die Madlanga-kommissie
Rama & Musk - BusinessTech
Ramaphosa vra Musk se hulp

Luister nou