Luister nou

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Deur Marelize Maré

Die polisie het bevestig dat nóg ’n vrou se liggaam in Dawn Park aan die Oos-Rand gevind is.

Dit bring die aantal vroue wie se liggame sedert Julie in die Ekurhuleni-munisipaliteit gevind is, op nege te staan.

Die vrou is gedeeltelik ontklee gevind, soortgelyk aan van die ander slagoffers.

Ondersoekbeamptes werk daaraan om die skuldige of skuldiges op te spoor.

Daar is wyd bespiegel dat ’n reeksmoordenaar moontlik betrokke kan wees, maar die polisie het dit nog nie bevestig of uitgesluit nie.

Drie families het nou al hul geliefdes geïdentifiseer.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Fotokrediet: AfriForum

Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle

Fotokrediet: WikiWand

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Fotokrediet: LekkeSlaap

Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei

Ander Nuus Artikels

Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings
Misdaadtoneel-Ekurhuleni
DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar
Fotokrediet: Instagram
Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals
Fotokrediet: WLRN
VSA se nuwe visumbeperkings
Fotokrediet: AfriForum
Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle

Luister nou