Luister nou

SA se amptelike werkloosheidskoers is heelwat hoër

Deur Marelize Maré

Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal tot 33,6% gestyg.

Volgens Statistiek Suid-Afrika het die koers van 32,7% in die eerste kwartaal tot 33,6% tussen April en Junie toegeneem.

Die aantal werklose Suid-Afrikaners het ook gestyg van 8,137 miljoen tot 8,481 miljoen.

Dit beteken nagenoeg 344 000 meer mense was in die tweede kwartaal werkloos as in die eerste drie maande van die jaar.

Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou