Luister nou

Binnelandse Sake brei digitale vennootskap uit

Deur Marelize Maré

Die Departement van Binnelandse Sake het sy digitale vennootskap met Absa uitgebrei, wat Suid-Afrikaners toegang gee tot meer as twee keer soveel plekke om vir slim-ID-kaarte aansoek te doen.

Absa is die vierde bank wat by die program aansluit en het ook die land se eerste mobiele Binnelandse Sake-eenheid by ‘n bank bekend gestel om afgeleë en onderbediende gemeenskappe te bereik.

Die minister van binnelandse sake, dr Leon Schreiber sê Suid-Afrikaners kan nou by 541 plekke vir slim-ID-kaarte aansoek doen, en die getal sal teen die einde van die jaar tot nagenoeg ‘n duisend uitbrei.

Hy sê die doel is om die groen strepieskode-ID-boek geleidelik met die veiliger slim-ID-kaart te vervang.

Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou