Luister nou

Die regering gaan voort met sy kernkrag-planne

Deur Marelize Maré

Die regering hou vol met sy planne om Suid-Afrika se kernkragprogram uit te brei en wil 5,2 gigawatt nuwe kernkragkapasiteit as deel van die land se langtermyn-energieplan, verkry.

Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê kernkrag sal ‘n belangrike rol speel om elektrisiteitsvoorsiening te versterk en die land se energiemengsel te diversifiseer.

Dit volg te midde van berigte oor drie voorvalle van radio-aktiewe lekkasies tydens instandhouding by Koeberg, wat kommer laat ontstaan het.

Eskom en die Nasionale Kernreguleerder beklemtoon egter dat daar geen gevaar vir die publiek of die omgewing bestaan het nie en dat Koeberg steeds veilig bedryf word.

Gewilde Nuus

National Mall

3 000 wit kruise vandag in Washington geplant

James Kemp

Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 25 September 2026
Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

Luister nou