Redaksie TLU SA se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê in reaksie op die aanstelling van Willie Aucamp as minister van Landbou dat die uitdagings waarmee produsente gekonfronteer word nie wag totdat politieke prosesse afgehandel is nie. “Landbou funksioneer nie volgens politieke termyne nie. Die sektor benodig stabiliteit, beleidskontinuïteit en besluitneming