Die algemene bewering dat wit Suid-Afrikaners 72% van die land se grond besit, is volgens ’n nuwe verslag deur die burgerregteorganisasie AfriForum onakkuraat en hoogs misleidend. Volgens die hoof van openbare betrekkinge by AfriForum, Ernst van Zyl, berus dié statistiek, wat gereeld gebruik word om radikale grondhervorming te regverdig, op