Luister nou

’n Vredesooreenkoms is tussen die VSA en Iran bereik

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Verenigde State en Iran het ná weke se onderhandelinge ’n ooreenkoms bereik wat volgens albei lande tot groter stabiliteit in die Midde-Ooste kan lei.

Die VSA president Donald Trump sê die ooreenkoms sal vrede en veiligheid in die streek bevorder, terwyl Iran dit as ’n diplomatieke en militêre oorwinning beskryf.

Die ooreenkoms, wat deur Pakistan bemiddel is, behels die geleidelike opheffing van Iran se sluiting van die Straat van Hormoes en die Amerikaanse blokkade van Iranse hawens.

Daar is egter onsekerheid oor of Israel sy offensief teen Hezbollah sal staak.

Die finale ondertekening van die ooreenkoms sal na verwagting op 19 Junie in Switserland plaasvind.

 

Gewilde Nuus

National Mall

3 000 wit kruise vandag in Washington geplant

James Kemp

Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

horses vs bikes 4

NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging

Afrikaner-vlugtelinge

Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat

Fotokrediet: Netwerk24

15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 25 September 2026
Rooikruis
Kritiek pla Roets nie
National Mall
3 000 wit kruise vandag in Washington geplant
James Kemp
Daar is nie ’n “Afrikanerdebat” nie

Luister nou