Redaksie Twee burgemeesterskandidate, Vodacom Bulls-spelers en die gewilde sangers, Pieter Smith en Fatman, is enkele van die persone wat tydens ’n bloedskenkgeleentheid op Vrydag 12 Junie 2026 aan hul ondersteuners se lot uitgelewer is om uit die “tronk” vrygelaat te word. Pretoria FM bied ’n bloedskenkgeleentheid saam met die Suid-Afrikaanse