Luister nou

Die DA veroordeel die minister in die presidensie

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die DA het die minister in die presidensie, Sindisiwe Chikunga, veroordeel omdat sy die 47ste herdenking van Iran se Islamitiese Rewolusie bygewoon het.

Die party meen dit is ‘n oortreding van die land se grondwetlike waardes en buitelandse beleid.

Die herdenking is Vrydag by die Iranese ambassade in Pretoria gehou.

Die DA sê Chikunga se teenwoordigheid toon steun vir Iran se regime, ten spyte van berigte van gewelddadige optrede op teen-regeringsbetogings.

Die party het ook sy kommer uitgespreek oor wat hy beskryf, die ironie dat die minister van vroue met ‘n regering meng wat daarvan beskuldig word dat hy menseregte skend.

Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek