Luister nou

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van korrektiewe dienste, dr. Pieter Groenewald sê dat meer as 3 000 paroolgangers die afgelope jaar weer in hegtenis geneem moes word vir die pleeg van misdaad.

Groenewald sê dat die oortreders se parool intussen teruggetrek is, maar dat hy bekommerd is oor die neiging van paroolgangers wat weer oortree.

Die minister het gereageer op vrae in die Nasionale Raad van Provinsies oor die suksesse en vlakke van rehabilitasie in die land se korrektiewe fasiliteite.

Hy het daarop gewys dat die 3 147 paroolgangers en proefpersone ter sprake dié misdade in die jaar tussen die 1ste April 2024 en die 31ste Maart 2025 misdade gepleeg terwyl hulle op parool was.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou