Luister nou

SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Suid-Afrikaanse Polisiëringsunie (SAPU) het uitgevaar teen die opmerkings van die voorsitter van die parlement se portefeuljekomitee, Ian Cameron, oor ‘n interne tugproses.

Cameron het sy misnoë uitgespreek oor die onskuldigbevinding van lede van die polisie se BBP-eenheid, nadat hulle op video vasgelê is waar hulle ‘n motoris aanrand.

Hy het onder andere gesê dat interne aanspreeklikheid binne die SAPD kosmeties is en dat beamptes – wat polities verbind is – ‘n onaantasbare veroordeel geniet.

SAPU se woordvoerder, Lesiba Thobakgale sê die beamptes het dissiplinêre prosedures gevolg wat op alle SAPD-lede van toepassing is.

2 Responses

  1. Laat geagte woordvoerder asb vir ons verduidelik wat behels die dissipinêre prosedures!! Ian moenie sulke hoë woorde gebruik soos kosmeties nie…hulle dink dit het iets met kos te doen!!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

DNS-toetse

Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk

Fotokrediet: Smile FM

SASSA se nuwe betaaldatums vir November aangekondig

Fotokrediet: Facebook

Iran is versigtig vir die VSA se aanval

Airlink-verbyvlug

BLO handel ondersoek na Airlink se verbyvlug af

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026
Fotokrediet: Daily Maverick
Suliman Carrim in hegtenis geneem
Fotokrediet: Freedom Front Plus
Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit
DNS-toetse
Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk

Luister nou