Luister nou

Menslike as langs Weskuspad gestort

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Hervormde Begrafnisbedryfvereniging, FIRA, het sy kommer uitgespreek oor die storting van as langs die Weskuspad naby Ganzekraal op die R27 naby Atlantis en Melkbosstrand.

Items wat tussen die as gevind is.

Die as is na bewering deur ‘n begrafnisondernemer langs die pad gestort.

FIRA eis dat daar beter beheer moet wees oor verassings en oorledenes se as en het in die tussentyd voorstelle by die Wes-Kaapse regering ingedien.

Volgens FIRA is hulle in besit van die naam van die maatskappy wat verantwoordwelik was vir die verassing, asook die name van die oorledenes.

 

 

‘n Houer waarin die as was.

One Response

  1. Wonder maar net of dit een persoon se as is. Dit lyk vir my na baie meer as een persoon wat daar le.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou