Luister nou

Provinsies skuld Gesondheidsorglaboratorium miljarde

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Nasionale Gesondheidsorglaboratorium sê agt van die land se nege provinsies skuld hom nagenoeg agt-komma-nege-miljard rand.

In ‘n voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee het die laboratorium – wat noodsaaklike dienste aan die gesondheidsorg- en regsplegingsektor lewer – gemeld dat dit net die Wes-Kaap is wat hom nie geld skuld nie.

Volgens die laboratorium se uitvoerende hoof, dr. Koleka Mlisana gaan die regering se begrotingsinperkings – wat verlede jaar aangekondig is – dwaarskynlik daartoe lei dat dié skuldvlakke gaan verhoog.

Mlisana het ook daarop gewys dat dié organisasie slegs toegelaat is om ‘n verhoging van 1% vir die nuwe boekjaar in werking te stel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

V (3)

Minder reise gaan lei tot minder vulstasies

V (2)

Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Roelf Meyer by 'n kunsuitstalling in Washington.

Daarom was Roelf Meyer nie by Witkruisprojek

Internasionale Perspektief nuut

ANC se linkse vriende val een ná die ander

Grasland Nasionale Park 1

Nuwe Grasveld Nasionale Park in Oos-Kaap afgekondig

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Kragdadigheid van ’n boer
Israel
7 Oktober: Waar bevind die wêreld hulself 3 jaar later?
AfriForum
AfriForum ondersoek brandstofheffings self
V (3)
Minder reise gaan lei tot minder vulstasies
V (2)
Geen politieke wil om plaasaanvalle stop te sit

Luister nou