Luister nou

Skoleplasings: Onderwysdepartement vra ouers om geduldig te wees

Deur Pretoria FM Nuusspan

17 Januarie 2025

Die Gautengse Onderwysdepartement het ouers gevra om geduldig te wees in gevalle waar kinders nog nie in ‘n skool geplaas is nie.

Volgens die departement doen hy alles in sy vermoë om seker te maak dat alle skoliere voor die einde van die maand sitplek in ‘n klas het.

‘n Inhaler-program word in die vooruitsig gestel om kinders – wat agter geraak het weens dié vertraging – te help om werk op te vang.

Terselfdertyd het die departement weer sy teleurstelling uitgespreek omdat ouers nie betyds aansoek doen wanneer die vensterperiode vir plasings oopmaak nie.

Vanoggend het talle ouers weer op distrikskantore toegesak om plek in skole vir hulle kinders te soek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Internasionale Perspektief nuut

VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit

V (1)

Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

V

Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk 24
SANW spandeer miljarde aan huurvlugte
Fotokrediet: Solidariteit netwerk
Wêreldonderwysersdag word vandag gevier
Boer tot bord
Wanneer ’n boer vermoor word ….
Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital

Luister nou