Luister nou

Kleuterzone dalk in die mark

Deur Pretoria FM Nuusspan

11 Maart 2025

Die direkteur van die Kleuterzone-kleuterskoolgroep, Anthonie Bougas beoog glo om die groep te verkoop.

Dit volg nadat ’n kernfiguur in die groep se topbestuur, Kobus Schoeman, Sondagaand in ’n WhatsApp-boodskap gesê het ’n groot firma wil Kleuterzone in sy geheel oorneem.

Sedert die media begin vrae vra het oor die volhoubaarheid van die kleuterskoolgroep se sakemodel, het Bougas, glo die land saam met sy persoonlike assistent verlaat en bevind hy hom glo tans in Thailand.

Bougas se prokureur, Frederick van Zyl van Van Zyl Scheepers-prokureurs het intussen in ‘n e-pos aangekondig dat hy nie verder vir Bougas sal verteenwoordig nie en alle medianavrae na Bougas verwys.

Esté Gross het op Impak met die redakteur van Moneyweb, Ryk van Niekerk, gesels oor hul ondersoek na Kleuterzone.

Luister hier:

Foto: Kleuterzone

2 Responses

  1. Ek wou my seuntjie van 2 jaar in een van die skole plaas , tot ek met n mede kleuterzone ouer gepraat het , waarop sy vir my vertel het dat hulle plaas kinders van alle ouderdom in een klas met een onderwyser en so het haar 1 amper 2 jaarige dogtertjie vol krap merke en byt merke huis toe gegaan , hulle wou nie vir haar sê wat gebeur het nie & het toe op die oueind skoon gekom. Van die skole het te min onderwysers en daar word nie daaraan gewerk nie. Hy verdien om geen skool te besit nie!

  2. Ek wou my seuntjie van 2 jaar in een van die skole plaas , tot ek met n mede kleuterzone ouer gepraat het , waarop sy vir my vertel het dat hulle plaas kinders van alle ouderdom in een klas met een onderwyser en so het haar 1 amper 2 jaarige dogtertjie vol krap merke en byt merke huis toe gegaan , hulle wou nie vir haar sê wat gebeur het nie & het toe op die oueind skoon gekom. Van die skole het te min onderwysers en daar word nie daaraan gewerk nie. Hy verdien om geen skool te besit nie!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Luister nou