Luister nou

Made for Tots-produk word herroep

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Nasionale Verbruikers Kommissie het die herroeping van die kettingwinkel, Clicks, se Made for Tots Corn Puffs Chicken-produk aangekondig.

Die herroeping beïnvloed 1152 eenhede, waarvan ongeveer 348 reeds aan verbruikers verkoop is en 804 van rakke verwyder is.

Die produk het positief getoets vir nie-patogeniese Listeriose, wat selde siekte by mense veroorsaak.

Verbruikers word versoek om te kyk na die identifiserende nommers: 396194 MGF 03.03.26 Lot 6:003BB 02.03.2027.

Indien hulle die betrokke produk het, moet hulle dit onmiddellik na enige Clicks-winkel terugbring vir ’n volledige terugbetaling of vervanging, met of sonder bewys van aankoop.

Gewilde Nuus

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 18 September 2026

Fotokrediet: Instagram

Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Fotokrediet: InsureMyTrip

Daar heers onsekerheid oor die VSA se visumbeperkings

Fotokrediet: eNCA

Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind

Ronald Lamola - TimesLive

SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings

Ander Nuus Artikels

Melanie 2
Ingryping by Gauteng-onderwys geëis
J broodryk
Slagoffers van plaasaanvalle gemartel, verbrand en verwurg
Ernst Roets
Crossed Out: Dokkie ontketen ongemaklike gesprek
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 18 September 2026
Fotokrediet: Instagram
Polisie: “Die Ekurhuleni-moordverdagte is nie ’n Suid-Afrikaner nie”

Luister nou