Luister nou

Zoeloe-koning wil Natal uit KwaZulu-Natal haal

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Zoeloe-koning, Misuzulu kaZwelithini het reaksie ontlok, nadat hy tydens die 147ste herdenking van die Slag van Isandlwana in Nqutu, in die noorde van die provinsie, aangekondig het dat hy ‘n veldtog sal begin om die woord Natal uit die provinsie se naam te verwyder.

Die koning se argument is dat die gebied voor die kolonisasie van die provinsie bekend was as KwaZulu en onder die zoeloe-koninkryk geval het

Die kultuurontleder, professor Musa Xulu, het egter in reaksie gesê om KwaZulu-Natal na KwaZulu te hernoem, sou ’n skending van kulturele geregtigheid wees.

Gewilde Nuus

Petrolpomp brandstof

Regering maan teen brandstof-paniekaankope

Bemarkingsoproepe

Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Fotokrediet: EWN

Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid

Fotokrediet: VF Plus

RDK beveel drie regters aan

Fotokrediet: Netwerk 24

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Ander Nuus Artikels

Matrieks
Umalusi gereed vir matriekeindeksamen ondanks tekort aan nasieners
Fotokrediet: Instagram
Lex Libertas reageer op die jongste plaasmoord
Fotokrediet: Remitly
SA se finansiële vertroue bly stabiel
Petrolpomp brandstof
Regering maan teen brandstof-paniekaankope
Bemarkingsoproepe
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Luister nou